<string name="accessibility_tutorial_dialog_message_gesture_settings_without_talkback" msgid="8744979550867005938">"Swiep op met twee vingers van die onderkant van die skerm af om \'n toeganklikheiddiens aan of af te skakel.\n\nSwiep op met twee vingers en hou om tussen dienste te wissel."</string>
<string name="accessibility_tutorial_dialog_message_gesture_settings_with_talkback" msgid="9124610711696596426">"Swiep op met drie vingers van die onderkant van die skerm af om \'n toeganklikheiddiens aan of af te skakel.\n\nSwiep op met drie vingers en hou om tussen dienste te wissel."</string>
<string name="accessibility_shortcut_edit_dialog_title_software_gesture" msgid="6906653331086992721">"Swiep met 2 vingers van onder af op"</string>
<string name="accessibility_shortcut_edit_dialog_summary_software" msgid="3917444742336634202">"Tik op die <xliff:g id="ACCESSIBILITY_ICON">%s</xliff:g>-knoppie onderaan jou skerm"</string>
<string name="accessibility_shortcut_edit_dialog_summary_software_gesture" msgid="391987875251799972">"Swiep met 2 vingers van die rand van die skerm af op"</string>
<string name="accessibility_shortcut_edit_dialog_summary_hardware" msgid="6508972075712224951">"Druk en hou albei volumesleutels 1 sekonde lank"</string>
<string name="accessibility_shortcut_edit_dialog_title_triple_tap" msgid="6543084611445441109">"Tripeltik op skerm"</string>
<string name="accessibility_shortcut_edit_dialog_summary_triple_tap" msgid="2132280626458501422">"Tik 3 keer vinnig op die skerm (dit kan jou toestel stadiger maak)"</string>
<string name="accessibility_screen_magnification_navbar_configuration_warning" msgid="266736851606791552">"Die Toeganklikheidsknoppie is gestel op <xliff:g id="SERVICE">%1$s</xliff:g>. Raak en hou die Toeganklikheidsknoppie en kies vergroting as jy vergroting wil gebruik."</string>
<string name="accessibility_screen_magnification_gesture_navigation_warning" msgid="991017769735632046">"Die toeganklikheidgebaar is gestel op die <xliff:g id="SERVICE">%1$s</xliff:g>. Swiep met twee vingers op van die onderkant van die skerm af en hou om vergroting te gebruik. Kies dan vergroting."</string>
<string name="ca_certificate_warning_title" msgid="8229107396555793427">"Jou privaatheid word bedreig"</string>
<string name="ca_certificate_warning_description" msgid="1592953815964406032">"CA-sertifikate word deur webwerwe, programme en VPN\'e vir enkripsie gebruik. Installeer net CA-sertifikate vanaf organisasies wat jy vertrou. \n\n As jy \'n CA-sertifikaat installeer, kan die sertifikaateienaar dalk toegang kry tot jou inligting, soos wagwoorde, boodskappe of kredietkaartbesonderhede, vanaf webwerwe wat jy besoek of programme wat jy gebruik – selfs al is daardie inligting geënkripteer."</string>
<string name="certificate_warning_install_anyway" msgid="6411936058579648212">"Installeer in elk geval"</string>
<string name="app_src_certificate_warning_title" msgid="3581334802881767289">"Installeer hierdie sertifikaat op eie risiko"</string>
<string name="app_src_certificate_warning_description" msgid="4891599919584400969">"Programbronsertifikate verifieer dat programme veilig is vir jou toestel. Installeer net sertifikate vanaf organisasies wat jy vertrou."</string>
<string name="cert_not_installed" msgid="6725137773549974522">"Sertifikaat is nie geïnstalleer nie"</string>
<string name="user_credential_none_installed" msgid="918620912366836994">"Geen gebruikereiebewyse is geïnstalleer nie"</string>
<string name="app_src_cert_reboot_dialog_install_title" msgid="8054342796523969318">"Herbegin om sertifikaat te gebruik"</string>
<string name="app_src_cert_reboot_dialog_install_message" msgid="3047145226539355739">"Jy moet jou toestel herbegin om hierdie programbronsertifikaat te gebruik"</string>
<string name="app_src_cert_reboot_dialog_uninstall_title" msgid="1122954693175643166">"Herbegin om deïnstallering te voltooi"</string>
<string name="app_src_cert_reboot_dialog_uninstall_message" msgid="5733844651545039464">"Jy moet jou toestel herbegin om hierdie programbronsertifikaat te deïnstalleer"</string>