<string name="enable_16k_pages" msgid="8001470927566110689">"Selflaai met 16KB-bladsygrootte"</string>
<string name="enable_16k_pages_summary" msgid="1964363364670306912">"Selflaai toestel met 16KB-bladsygrootte gesteunde korrel"</string>
<string name="confirm_enable_16k_pages_title" msgid="611010487387251491">"Skakel van 4 KB-modus oor na 16 KB-modus"</string>
<string name="confirm_enable_16k_pages_text" msgid="6129208614283750541">"Jy is in die bladsy-agnostiese modus wat ’n 4 KB-korrel gebruik, en jy skakel oor na die 16 KB-modus. Die sagteware se integriteit kan nie in hierdie modus gewaarborg word nie, en enige data wat op die foon gestoor word terwyl die selflaaiprogram ontsluit is, is dalk in gevaar. Dit sal die toestel herselflaai. Sommige kenmerke sal gedeaktiveer word in hierdie modusse, so sommige apps sal dalk nie werk nie. Jy sal moet terugskakel na die 4 KB-modus en die selflaaiprogram moet sluit wat ’n fabriekterugstelling op die toestel doen om die toestel na produksiemodus terug te neem. Jy moet die OEM-ontsluiting in Ontwikkelaaropsies deaktiveer nadat die toestel suksesvol in Android geselflaai het."</string>
<string name="confirm_enable_4k_pages_title" msgid="3210360137887034659">"Skakel van 16KB-modus oor na 4KB-modus"</string>
<string name="confirm_enable_4k_pages_text" msgid="155070605667160083">"Jy is in die bladsy-agnostiese modus wat ’n 16KB-korrel gebruik, en jy skakel oor na die 4KB-modus. Die sagteware se integriteit kan nie in hierdie modus gewaarborg word nie, en enige data wat op die foon gestoor word terwyl die selflaaiprogram ontsluit is, is dalk in gevaar. Dit sal die toestel herselflaai. Sommige kenmerke sal gedeaktiveer word in hierdie modusse, so sommige apps sal dalk nie werk nie. Jy sal dan die selflaaiprogram moet sluit wat ’n fabriekterugstelling op die toestel doen om die toestel na produksiemodus terug te neem. Jy moet die OEM-ontsluiting in Ontwikkelaaropsies deaktiveer nadat die toestel suksesvol in Android geselflaai het."</string>
<string name="toast_16k_update_failed_text" msgid="8888858987184345567">"Kon nie kern opdateer na 16KB-bladsy versoenbare kern nie."</string>
<!-- no translation found for enable_16k_pages (1758111531461408337) -->
<skip />
<!-- no translation found for enable_16k_pages_summary (1937836453571509085) -->
<skip />
<!-- no translation found for confirm_enable_16k_pages_title (5477376227161609124) -->
<skip />
<!-- no translation found for confirm_enable_16k_pages_text (6211693250692246982) -->
<skip />
<!-- no translation found for confirm_enable_4k_pages_title (3001009010581393119) -->
<skip />
<!-- no translation found for confirm_enable_4k_pages_text (3398001587586470689) -->
<skip />
<!-- no translation found for toast_16k_update_failed_text (7848383020572918850) -->
<skip />
<string name="progress_16k_ota_title" msgid="2117218313875523741">"Pas tans verandering toe"</string>
<string name="confirm_format_ext4_title" msgid="6696191800594435577">"Herformateer toestel na ext4? (word vereis vir 16KB-modus)"</string>
<string name="confirm_format_ext4_text" msgid="7940372488624630214">"Hierdie toestel se data-afdeling moet na ext4 omgeskakel word voordat die 16KB-ontwikkelaaropsie gebruik word. Die sagteware se integriteit kan nie in hierdie modus gewaarborg word nie, en enige data wat op die foon gestoor word terwyl die selflaaiprogram ontsluit is, is dalk in gevaar. Die aktivering van die 16KB-opsie sal daarna nog een herselflaai vereis. Sodra jy in hierdie modus is, kan jy heen en weer oorskakel tussen 4KB- en 16KB-modus met ’n enkele herselflaai. Sommige kenmerke sal gedeaktiveer word in hierdie modusse, so sommige apps sal dalk nie werk nie. Jy sal moet terugskakel na die 4KB-modus en dan die selflaaiprogram moet sluit wat ’n fabriekterugstelling op die toestel doen om die toestel na produksiemodus terug te neem. Jy moet die OEM-ontsluiting in Ontwikkelaaropsies deaktiveer nadat die toestel suksesvol in Android geselflaai het. Die toestel sal skoongevee word en die lêerstelsel sal ná bevestiging na ext4 verander word. Nadat dit voltooi is, moet jy terugkom om 16KB weer te aktiveer."</string>
<!-- no translation found for confirm_format_ext4_title (4754057414728537125) -->
<skip />
<!-- no translation found for confirm_format_ext4_text (432847493298532536) -->
<skip />
<string name="confirm_ext4_button_text" msgid="6045501984773738407">"Vee alle data uit"</string>
<string name="format_ext4_failure_toast" msgid="8059453995800471549">"Kon nie herformateer en die data-afdeling na ext4 skoonvee nie."</string>
<string name="confirm_oem_unlock_for_16k_title" msgid="6062041826568112078">"Ontsluiting van selflaaiprogram is nodig"</string>
<string name="confirm_oem_unlock_for_16k_text" msgid="3583604865119937957">"Hierdie toestel moet die selflaaiprogram ontsluit hê voordat die 16KB-ontwikkelaaropsie gebruik word. Die sagteware se integriteit kan nie in hierdie modus gewaarborg word nie, en enige data wat op die foon gestoor word terwyl die selflaaiprogram ontsluit is, is dalk in gevaar. Alle gebruikerdata en -instellings sal skoongevee word wanneer 16KB-modus geaktiveer word. Sodra die selflaaiprogram ontsluit is, sal die aktivering van die 16KB-opsie twee herselflaaie vereis. Sodra jy in hierdie modus is, kan jy heen en weer oorskakel tussen 4KB- en 16KB-modus met ’n enkele herselflaai. Sommige kenmerke sal gedeaktiveer word in hierdie modusse, so sommige apps sal dalk nie werk nie. Jy sal moet terugskakel na die 4KB-modus en dan die toestel moet sluit met die OEM/selflaaiprogramslot (wat ’n fabriekterugstelling op die toestel doen) om die toestel na produksiemodus terug te neem. Ontsluit asseblief die selflaaiprogram en probeer weer. Jy kan instruksies sien oor hoe om dit te doen by <a href=\"https://source.android.com/docs/core/architecture/bootloader/locking_unlocking\">https://source.android.com/docs/core/architecture/bootloader/locking_unlocking</a>"</string>
<string name="page_agnostic_4k_pages_text_short" msgid="2894243902906666242">"Jy is in die 4KB-modus van die bladsy-agnostiese modus. Die sagteware se integriteit kan nie in hierdie modus gewaarborg word nie, en enige data wat op die foon gestoor word terwyl die selflaaiprogram ontsluit is, is dalk in gevaar. Sommige kenmerke sal gedeaktiveer word in hierdie modusse, so sommige apps sal dalk nie werk nie. Jy moet die selflaaiprogram van die toestel sluit om weer in die produksiemodus te gaan. Tik om meer te lees."</string>
<string name="page_agnostic_4k_pages_text" msgid="8284806650260868833">"Jy is in die 4KB-modus van die bladsy-agnostiese modus. Die sagteware se integriteit kan nie in hierdie modus gewaarborg word nie, en enige data wat op die foon gestoor word terwyl die selflaaiprogram ontsluit is, is dalk in gevaar. Sommige kenmerke sal gedeaktiveer word in hierdie modusse, so sommige apps sal dalk nie werk nie. Jy moet die selflaaiprogram van die toestel sluit om weer in die produksiemodus te gaan. Dit sal weer ’n fabriekterugstelling op die toestel doen en dit na produksie-instellings terugstel. Jy moet die OEM-ontsluiting in Ontwikkelaaropsies deaktiveer nadat die toestel suksesvol in Android geselflaai het. As die toestel nie in Android kon selflaai nie of onstabiel is, moet jy die toestel herflits met die jongste fabriekstelselkopie vanaf <a href=\"https://developers.google.com/android/images\">https://developers.google.com/android/images</a> of gebruik <a href=\"https://flash.android.com/back-to-public\">https://flash.android.com/back-to-public</a> en kies “Vee toestel skoon”, “Sluit selflaaiprogram” en “Verpligflits alle afdelings”."</string>
<string name="page_agnostic_16k_pages_text_short" msgid="3282018880292691631">"Jy is in die 16 KB-modus van die niebladgebonde modus. Die sagteware se integriteit kan nie in hierdie modus gewaarborg word nie, en enige data wat op die foon gestoor word terwyl die selflaaiprogram ontsluit is, is dalk in gevaar. Sommige kenmerke sal gedeaktiveer word in hierdie modusse, so sommige apps sal dalk nie werk nie. Jy moet terugskakel na 4 KB-modus en dan die selflaaiprogram van die toestel sluit om weer in die produksiemodus te gaan. Tik om meer te lees."</string>
<string name="page_agnostic_16k_pages_text" msgid="2999817238546170627">"Jy is in die 16 KB-modus van die niebladgebonde modus. Die sagteware se integriteit kan nie in hierdie modus gewaarborg word nie, en enige data wat op die foon gestoor word terwyl die selflaaiprogram ontsluit is, is dalk in gevaar. Sommige kenmerke sal gedeaktiveer word in hierdie modusse, so sommige apps sal dalk nie werk nie. Jy moet terugskakel na 4 KB-modus en dan die selflaaiprogram van die toestel sluit om weer in die produksiemodus te gaan. Dit sal weer ’n fabriekterugstelling op die toestel doen en dit na produksie-instellings terugstel. Jy moet die OEM-ontsluiting in Ontwikkelaaropsies deaktiveer nadat die toestel suksesvol in Android geselflaai het. As die toestel nie in Android kon selflaai nie of onstabiel is, moet jy die toestel herflits met die jongste fabriekstelselkopie vanaf <a href=\"https://developers.google.com/android/images\">https://developers.google.com/android/images</a> of gebruik <a href=\"https://flash.android.com/back-to-public\">https://flash.android.com/back-to-public</a> en kies “Vee toestel skoon”, “Sluit selflaaiprogram” en “Verpligflits alle afdelings”."</string>
<string name="enable_16k_app_compat_title" msgid="4173159228844992989">"Laat loop app met bladsygrootte-versoenbaarheidmodus"</string>
<string name="enable_16k_app_compat_details" msgid="3389401258168314266">"App sal op bladsygrootte-versoenbaarheidmodus loop op 16 KB-toestel wanneer dit gewissel word."</string>
@@ -5641,12 +5662,9 @@
<string name="audio_streams_present_now" msgid="7519818719382756366">"Stroom is onderbreek"</string>
<string name="audio_streams_media_service_notification_leave_broadcast_text" msgid="4938656134300913647">"Hou op luister"</string>
<string name="audio_streams_dialog_turn_off_talkback_subtitle" msgid="2394295776096273919">"TalkBack kan nie gebruik word wanneer jy na oudiostrome luister nie. Skakel TalkBack af om te begin luister."</string>