<stringname="passkey_creation_intro_title"msgid="4251037543787718844">"Veiliger met wagwoordsleutels"</string>
<stringname="passkey_creation_intro_body_password"msgid="8825872426579958200">"Met wagwoordsleutels hoef jy nie komplekse wagwoorde te skep of te onthou nie"</string>
<stringname="passkey_creation_intro_body_fingerprint"msgid="7331338631826254055">"Wagwoordsleutels is geënkripteerde digitale sleutels wat jy met jou vingerafdruk, gesig of skermslot skep"</string>