<stringname="user_add_user_title"msgid="5457079143694924885">"Voeg nuwe gebruiker by?"</string>
<stringname="user_add_user_message_long"msgid="1527434966294733380">"Jy kan hierdie toestel met ander mense deel deur bykomende gebruikers te skep. Elke gebruiker het sy eie spasie wat hulle kan pasmaak met programme, muurpapier en so meer. Gebruikers kan ook toestelinstellings wat almal raak, soos Wi-Fi, aanpas.\n\nWanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul eie spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir alle ander gebruikers opdateer. Toeganklikheidinstellings en -dienste sal dalk nie na die nuwe gebruiker oorgedra word nie."</string>
<stringname="user_add_user_message_long"msgid="1527434966294733380">"Jy kan hierdie toestel met ander mense deel deur bykomende gebruikers te skep. Elke gebruiker het hulle eie spasie wat hulle kan pasmaak met programme, muurpapier en so meer. Gebruikers kan ook toestelinstellings wat almal raak, soos wi-fi, aanpas.\n\nWanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul eie spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir alle ander gebruikers opdateer. Toeganklikheidinstellings en -dienste sal dalk nie na die nuwe gebruiker oorgedra word nie."</string>
<stringname="user_add_user_message_short"msgid="3295959985795716166">"Wanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir al die ander gebruikers opdateer."</string>
<stringname="user_setup_dialog_title"msgid="8037342066381939995">"Moet die gebruiker nou opgestel word?"</string>
<stringname="user_setup_dialog_message"msgid="269931619868102841">"Maak seker die persoon is beskikbaar om die toestel te vat en hul spasie op te stel"</string>