<stringname="capability_desc_canRetrieveWindowContent"msgid="3772225008605310672">"Ondersoek die inhoud van \'n venster waarmee jy interaksie het."</string>
<stringname="capability_title_canRequestTouchExploration"msgid="3108723364676667320">"Skakel Verken deur raak aan"</string>
@@ -272,7 +272,7 @@
<stringname="permdesc_readCellBroadcasts"msgid="6361972776080458979">"Laat die program toe om seluitsending-boodskappe te lees wat deur jou toestel ontvang word. Seluitsending-waarskuwings word in sommige plekke afgelewer om jou van noodsituasies te waarsku. Kwaadwillige programme mag inmeng met die prestasie of die werking van jou toestel wanneer \'n noodgeval se seluitsending ontvang word."</string>
<stringname="permdesc_subscribedFeedsRead"msgid="5557058907906144505">"Laat die program toe om details oor die tans gesinkroniseerde strome te kry."</string>
<stringname="permlab_sendSms"msgid="7544599214260982981">"stuur en bekyk SMS-boodskappe"</string>
<stringname="permlab_sendSms"msgid="7544599214260982981">"SMS-boodskappe te stuur en te bekyk"</string>
<stringname="permdesc_sendSms"msgid="7094729298204937667">"Laat die program toe om SMS-boodskappe te stuur. Dit kan tot onverwagse heffings lei. Kwaadwillige programme kan jou geld kos deur boodskappe sonder jou bevestiging te stuur."</string>
<stringname="permlab_readSms"msgid="8745086572213270480">"lees jou teksboodskappe (SMS of MMS)"</string>
<stringname="permdesc_readSms"product="tablet"msgid="2467981548684735522">"Laat die program toe om SMS-boodskappe wat op jou tablet of SIM-kaart gestoor is, te lees. Dit laat die program toe om alle SMS-boodskappe te lees, ongeag van die inhoud of vertroulikheid daarvan."</string>
@@ -354,6 +354,8 @@
<stringname="permdesc_flashlight"msgid="6522284794568368310">"Laat die program toe om die flitslig te beheer."</string>
<stringname="permdesc_callPhone"msgid="3740797576113760827">"Laat die program toe om telefoonnommers sonder jou tussentrede te bel. Dit kan tot onverwagte heffings of oproepe lei. Let daarop dat dit nie die program toelaat om noodnommers te bel nie. Kwaadwillige programme kan jou geld kos deur oproepe sonder jou bevestiging te maak."</string>
<stringname="permlab_accessImsCallService"msgid="3574943847181793918">"toegang tot kitsboodskapoproepdiens"</string>
<stringname="permdesc_accessImsCallService"msgid="8992884015198298775">"Laat die program toe om die kitsboodskapdiens te gebruik om oproepe sonder jou ingryping te maak."</string>
<stringname="permlab_readPhoneState"msgid="9178228524507610486">"lees foonstatus en identiteit"</string>
<stringname="permdesc_readPhoneState"msgid="1639212771826125528">"Laat die program toe om toegang tot die foonfunksies van die toestel te verkry. Hierdie toestemming laat die program toe om te bepaal wat die foonnommer en toestel-IDs is, of die oproep aan die gang is, en die afgeleë nommer wat deur \'n oproep verbind word."</string>
<stringname="permlab_wakeLock"product="tablet"msgid="1531731435011495015">"verhoed dat tablet slaap"</string>
<stringname="permdesc_readSyncSettings"msgid="2706745674569678644">"Laat die program toe om die sinkroniseringinstellings van \'n rekening te lees. Byvoorbeeld, dit kan bepaal of die People-program met \'n rekening gesinkroniseer is."</string>
<stringname="permlab_writeSyncSettings"msgid="5408694875793945314">"wissel tussen sinkronisasie aan en af"</string>
<stringname="lockscreen_access_pattern_cell_added_verbose"msgid="7264580781744026939">"Sel <xliff:gid="CELL_INDEX">%1$s</xliff:g> is bygevoeg"</string>
<stringname="enable_explore_by_touch_warning_message"product="default"msgid="2708199672852373195">"<xliff:gid="ACCESSIBILITY_SERVICE_NAME">%1$s</xliff:g> wil Verken-met-raak aktiveer. Wanneer Verken-met-raak aangeskakel is, kan jy beskrywings van wat onder jou vinger is hoor of sien, of jy kan gebare uitvoer om interaksie met die foon te hê ."</string>
<stringname="VideoView_error_text_invalid_progressive_playback"msgid="3186670335938670444">"Hierdie video is nie geldig vir stroming na hierdie toestel nie."</string>
<stringname="extmedia_format_message"product="nosdcard"msgid="3934016853425761078">"Alle lêers wat op jou USB-geheue gestoor is, sal uitgevee word. Hierdie handeling kan nie omgekeer word nie!"</string>
<stringname="extmedia_format_message"product="default"msgid="14131895027543830">"Alle data op jou kaart sal verlore gaan."</string>
<stringname="battery_saver_description"msgid="1960431123816253034">"Om batterylewe te help verbeter, verminder batterybespaarder jou toestel se werkverrigting en beperk vibrasie, liggingdienste en die meeste agtergronddata. E-pos, boodskappe en ander programme wat op sinkronisering staatmaak, sal dalk nie opdateer tensy jy hulle oopmaak nie.\n\nBatterybespaarder skakel outomaties af wanneer jou toestel besig is om te laai."</string>