<stringname="alarms_and_reminders_footer_title"msgid="6302587438389079695">"Laat hierdie program toe om wekkers te stel en tydsensitiewe handelinge te skeduleer. Dit laat die program op die agtergrond werk, wat meer batterykrag kan gebruik.\n\nAs hierdie toestemming af is, sal bestaande wekkers en tydgegronde geleenthede wat deur hierdie program geskeduleer is, nie werk nie."</string>