<stringname="high_temp_notif_message"msgid="1277346543068257549">"Sommige kenmerke is beperk terwyl foon afkoel.\nTik vir meer inligting"</string>
<stringname="high_temp_dialog_message"msgid="3793606072661253968">"Jou foon sal outomaties probeer om af te koel. Jy kan steeds jou foon gebruik, maar dit sal dalk stadiger wees.\n\nJou foon sal normaalweg werk nadat dit afgekoel het."</string>
<stringname="high_temp_alarm_notify_message"msgid="3917622943609118956">"Jou toestel word tans warm naby die laaipoort. Prop dit uit as dit aan ’n laaier of USB-bykomstigheid gekoppel is. Wees versigtig, aangesien die kabel dalk ook warm is."</string>